Die vertes in

R247,83

Duits Suidwes-Afrika, 1905. Die ontnugterde soldaat Siegfried Bock se pad kruis dié van Lisbeth Löwenstein, ʼn arm Jodin wat met ’n Duitse setlaar moet trou wat sy skaars ken, die Damara-man Mordegai Guruseb wat uit ’n konsentrasiekamp ontsnap het, en die pseudowetenskaplike Albert Pitzer. En elkeen se menslikheid word tot die uiterste beproef.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795708831

Number Of Pages

304

File Size

0.75 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

04-09-2018