Trompie Omnibus 7

R147,83

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, moet Trompie veg vir sy plek as spankamptein van die rugbyspan, veral wanneer Gerrit Moerdyk, almal teen hom draai. Trompie en sy maats bak ook vir die wetenskaponderwyser ‘n poets en Trompie skryf in vir ‘n kompetisie wat ‘n reis Kaap toe as prys aanbied.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798178655

Number Of Pages

380

File Size

0.83 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-10-2018