Grilgrypers 2: Web van die mummie

R147,83

Pippa kry nagmerries oor haar grootste vrees: spinnekoppe. Net voordat sy hulle plaas in die karoo verlaat om ’n nuwe skooljaar in ’n koshuis in die Paarl te begin, word die gemummifiseerde liggaam van ’n meisie in ’n bergskeur op die plaas ontdek. Is dit die liggaam van haar pa se vermiste suster? En hoekom voel dit asof die mummie haar volg?

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780798176736

Number Of Pages

128

File Size

0.57 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-05-2018