Wat het geword van Dinsdag?

R243,48

Joe arriveer kort voor die draaipunt van die millennium in New York. Tot sy verbasing wag Nina hom by die backpackers in. Nina, wat nooit eintlik Joe se iets was nie. Nie rêrig nie. Hy ontmoet ook vir Michael, ’n verloopte Suid-Afrikaner met absurde drome vir homself en sy lendelam fiets. En dan is daar Elrike, wat Joe se gedagtes lees nog voordat hy hulle kan bedink. ’n Fyn afgeronde, skerpsinnige roman oor selfontdekking, heimwee en verlies.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798178044

Number Of Pages

224

File Size

0.52 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-08-2018