Grilgrypers 3: Kamp vir monsters

R147,83

Volgens Clayton se pa en sy nuwe verloofde is hy ‘n probleemkind. Hy word na ‘n eksklusiewe rehabilitasiekamp vir tieners gestuur, maar dis nie net die streng sekuriteit en geheimsinnige personeel wat aandui iets is nie pluis nie. Snags sluip vreemde gediertes in die woud rond. En dan begin van die tieners verdwyn. . .

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780798176798

Number Of Pages

120

File Size

0.42 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-07-2018