Waarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede)

R204,35

Category:

Dié boek bevat van die laaste (en skreeusnaaksste) rubrieke wat Le Roux vir Sarie geskryf het. Wat is dit met vrouens en alewig inkopies doen? En vir wat moet ’n mansmens ’n huweliksherdenking onthou, of o wee, eintlik was dit haar verjaarsdag! Met dié jongste bundel sketse kry ’n mens opnuut lag vir die hemelsbreë verskille tussen mans en vroue.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798176958

Number Of Pages

192

File Size

0.40 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

19-02-2018