Grilgrypers 1: Die vloek van Vreesbaai

R147,83

Nie lank nadat die dertienjarige Miek saam met sy ouers in Vreesbaai kom woon nie, begin vreemde dinge gebeur. Nie net is hierdie kusdorpie permanent toe onder digte mis nie, maar Miek word skielik gedurig gekonfronteer met sy grootste vrees: ‘n monsteragtige, woedende hond. Gou lyk dit ook asof sy nuwe vriende by die skool elkeen ‘n geheim met hulle saamdra. Kan dit wees dat al die kinders op Vreesbaai deur iets afgrysliks geterroriseer word?

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780798176767

Number Of Pages

120

File Size

0.63 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-03-2018