Tot die dood ons skei

R221,74

Wat dryf iemand om sy vrou of lewensmaat te vermoor? Hoe is dit moontlik dat ons, ná meer as ’n eeu van vroueregte, steeds daagliks hoor van skynbaar doodgewone mans wat hul vroue aanrand, vermink en vermoor? Bekende joernalis en skrywer Schalk Schoombie kyk indringend na dié verskynsel en maak aan die hand van talle gevallestudies skokkende bevindings. Tot die dood ons skei is ’n onrusbarende oopvlek van ’n misdaad wat skrikwekkend algemeen geword het.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798172912

Number Of Pages

248

File Size

1.96 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

02-02-2018