Harry Griesel 3: Die Spookmeesters

R142,61

‘n Fortuinverteller trek oorkant Otto en tannie Sharon in en ewe skielik begin vreemde dinge in die buurt gebeur. Harry die Grieselgryper vind uit dat dit ‘n gruwelgees se skuld is! Dit is ‘n baie gevaarlike soort spook en Grieselgrypers is hulpeloos teen hulle. Otto en Harry moet ‘n spesiale eenheid van die SBI inroep: die spookmeesters.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9780798175418

Number Of Pages

230

File Size

3.19 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2017