Die Van Breda’s van Stellenbosch was skynbaar die perfekte gesin. Toe is die land tot stilstand geruk deur die grumoorde van Martin en sy vrou, Teresa, en hul 22-jarige seun Rudi. Die tiener, Marli, het net-net oorleef, maar kan weens ‘n breinbesering niks van diĆ© noodlottige nag onthou nie. Mettertyd word die ander seun, Henri, aangekla van die moorde. Kan dit wees dat die Van Breda’s se eie kind die byl gelig het?
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624080992 |
Number Of Pages | 288 |
File Size | 4.01 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 06-11-2017 |