Klassiek reeks: Mahala

R252,17

Nege jaar lank het Delport vir hom weggekruip. Maar toe, een laatmiddag in Caipemba, het Malia Domingo opgedaag. Rondom die vae herinneringe van moord het Chris Barnard ’n roman gebou – ’n roman wat sy vertrekpunt het in die soort situasie wat gewoonlik by ’n populêre spanningsverhaal tuishoort. Maar die wyse waarop hy hierdie situasie hanteer en benut, laat dit ontplooi tot veel méér: dit word ’n speurtog na die hoe en die waarom van die syn.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624078197

Number Of Pages

178

File Size

0.62 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-12-2016