Tuiste in eie taal

R282,61

In Tuiste in Eie Taal is Steyn die eerste belangrike akademikus van die tydperk wat die aard van bedreigings vir Afrikaans se toekomstige posisie omvattend identifiseer en ontleed. Die groot gevaar is eerder dat hulle in die proses van oopskryf, en van regskryf wat verkeerd is, ook sal doodskryf, sodat nuwe geslagte Afrikaners sku sou wees om vir hulle volk en taal in te tree.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624078265

Number Of Pages

540

File Size

1.76 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-12-2016