F.A. Venter herskep die bewind van Agab met die gesag en oortuiging van iemand wat diep nagevors en nagedink het. Die roman toon Agab as ‘n man wat verslinger word tussen die ou Israelitiese waardes en die afvalligheid van sy tyd. Dit is ook die verhaal van Nabot, godvresend, maar nie bereid om te erken dat God die God van alle mense is nie. En van die liefde van Nabot se seun Johanan vir Ada, ‘n onmoontlike liefde.
Die koning se wingerd
R252,17
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796320759 |
Number Of Pages | 336 |
File Size | 0.75 mb |
Format | EPUB |
Edition | 3 |
Published | 07-07-2017 |