Stralerjakkers

R247,83

Stralerjakkers was ’n radioverhaal-fenomeen wat daagliks ’n halfmiljoen mense vasgevang gehou het, en ’n magdom navrae het Leon van Nierop laat besluit om dit tot roman te verwerk. Rykmanseun Tiaan Reyneke, pas vrygelaat ná twee onskuldige jaar agter tralies, neem sy intrek by sopkombuis-tannie Girly Lubbe se losieshuis in Newlands, Johannesburg. Daar tuimel ou familiegeheime en geraamtes uit die kas wanneer twee uiteenlopende wêrelde bots. ’n Verhaal propvol drama, hartstog en humor.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624082958

Number Of Pages

350

File Size

0.82 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-06-2017