Marlene en die macho man

R82,61

Luitenant-kolonel Marlene Burger van die SAPD het haar plek in ’n manswêreld oopbaklei en laat kriminele les opsê. Dis net haar liefdeslewe wat nie wil vlot nie. Nou is daar ’n kans dat sy en haar jeugliefde Tom Lourens ’n verhouding kan hê. Tog blyk vlootoffisier Lourens oorversigtig te wees . . . Die enigmatiese Ziegfried van Leeuwen, wat dalk die straatkunstenaar De Leeuw kan wees, verskyn op die toneel en is met Marlene gefassineer. Skielik moet sy besluit wat sy werklik wil hê.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624081081

Number Of Pages

224

File Size

0.57 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-06-2017