Vreedsame revolusie

R282,61

In die vroeë 1990’s is Suid-Afrika op ‘n mespunt. Nelson Mandela is uiteindelik vry, maar ‘n vreedsame politieke oorgang lyk byna onmoontlik. Links én regs staan gereed om die wapen op te neem. As hoof van die Nasionale Intelligensiediens is Niël Barnard sentraal tot dié onstuimige proses, wat telkens byna ontspoor.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780624079750

Number Of Pages

328

File Size

4.26 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

02-06-2017