40 dae tot hoop

R204,35

Hierdie boek fokus op ’n metaforiese pelgrimsreis wat by “ashoop” begin en 40 dae later by “hoop” eindig. Drie spesifieke geloofsgewoontes was deur die eeue heen verbind met hierdie tyd: vas, gebed en die gee van aalmoese. Dié boek vertaal die drie gewoontes as moderne “reisgenote” op die hartsreis tussen Ashoop en Hoop. Dit is ’n boek wat jou help om ’’n deurdagte pelgrim te wees, wetend waar jy vandaan kom en waarheen jy op pad is.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796320438

Number Of Pages

288

File Size

0.84 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-02-2017