Sirkus

R213,04

Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien. Haar aktivis-pa het geld vir die ANC ingesamel, maar oornag verander als. En nou staan die veiligheidspolisie op haar drumpel, met ’n ultimatum. In Berlyn ontmoet sy Yasen Todorov. Hier, weg van alles wat bekend is, leer sy ’n mens kan oor alles kan onderhandel, ook jou onskuld.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798174428

Number Of Pages

360

File Size

0.78 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

22-02-2017