Isabella

R269,57

Isabella durf saam met Gideon die harde mynwêreld van die Noord-Kaap aan. Ná haar dogter se geboorte ruk die lewe haar voete onder haar uit, en sy bevind haar in ’n ondenkbare situasie. Versoening kom op onverwagte wyses: sy vind haar kopdokter in die suidoos op Bloubergstrand. Isabella is ’n deurdagte verkenning van ’n ongewone moederskap.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624081388

Number Of Pages

304

File Size

0.80 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-03-2017