Saartjie Omnibus 5

R147,83

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit. Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798174589

Number Of Pages

416

File Size

1.04 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

03-10-2016