Die dood van ‘n goeie vrou

R273,91

Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en ​Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van ’n raaiselagtige moord. In ’n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns, voorbeeldige moeder van twee, dood gevind met engelvlerke aan. Te midde van kantoorpolitiek probeer Ella die leidrade naspeur, maar dan draai haar wêreld inmekaar: wie is die rooikop wat by haar geliefde Lou uithang? ​Die dood van ’n goeie vrou het ’n storielyn wat die slimste leser sal fnuik.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798174190

Number Of Pages

464

File Size

1.09 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

10-10-2016