Studiewerkgids: My Japan Graad 11 Huistaal

R168,70

Best Books Studiewerkgids: My Japan. Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Op die planke – My Japan, die voorgeskrewe drama vir Graad 11 Afrikaans Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks verwys.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781776071555

Number Of Pages

112

File Size

4.36 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-10-2016