Harry Griesel 1: Operasie spook-redding

R142,61

Otto woon in ‘n regte spookhuis en het ‘n pratende vlermuis as troeteldier. Nietemin is hy geskok om ‘n Grieselgryper in sy buurman se tuin te ontdek. Maar Harry is glad nie so grieselrig soos hy lyk nie en eintlik ‘n baie gawe kêrel. Wanneer Otto se huisspoke ontvoer word, vertrek hulle saam op ‘n avontuur om hulle te gaan red. En Otto en sy vriendin, Emily, ontdek gou dat dit baie handig is om ‘n Grieselgryper aan jou kant te hê.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9780798174138

Number Of Pages

240

File Size

2.51 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-09-2016