Wildernis

R260,87

Die Eerste Wêreldoorlog gooi Sean Courtney en skerpskutter Mark Anders se lot in Frankryk saam. In ’n wildernis in Suid-Afrika bereik Mark se verterende liefde vir die eiesinnige Storm Courtney ’n hoogtepunt, terwyl sy bloedige stryd met Sean se vervreemde seun op die spits gedryf word. Wildernis is die vertaling van A Sparrow Falls.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780795801259

Number Of Pages

496

File Size

1.76 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

18-10-2016