Studiewerkgids: Pad na jou hart – die roman Graad 10 & 11 Huistaal en Eerste Addisionele Taal

R160,00

Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Pad na jou hart, ’n roman vir Graad 10-11 Afrikaans Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan.
Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781776070725

Number Of Pages

120

File Size

3.08 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-06-2016