Koukonap

R260,87

Net soos die Vaalrivier in vloed die dorpie Koukonap bedreig, bly die Fouries se lewens ook nie onaangeraak deur die groter kragte van die middel twintigste eeu nie. Lood en Lenie se seun Dries en sy twee broers is gedurig op die rivier in hul kano’s. Daar is Ênie Malmok en Japie Tarentaal van die lokasie, oupa Sarel wat dalk ʼn regte, egte Boereheld was, neef Boet wat doedelsak speel in die kroeg . . . die hele kringloop van die lewe.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795801280

Number Of Pages

400

File Size

1.09 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

08-08-2016