Broedertwis

R243,48

Genl. Christiaan de Wet word steeds bewonder as ‘n onverbiddelike bittereinder in die Anglo-Boereoorlog. Sy jonger broer, Piet, word onthou as die joiner wat die wapen teen sy eie mense opgeneem het. In Broedertwis probeer Albert Blake verstaan waarom hulle lynreg in stryd met mekaar gekom het. Watter rol het geloofsoortuigings, elkeen se eiesoortige karakter, hul vroue en ook oorlogtrauma in hul keuses gespeel?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624075189

Number Of Pages

384

File Size

4.21 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

27-06-2016