Emily Hobhouse

R291,30

Emily Hobhouse was nie net ‘n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook ‘n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente. Elsabé Brits het Emily se handgeskrewe notas, dagboeke en plakboeke in ‘n trommel in Kanada ontdek, en haal hieruit en uit ander nuwe bronne aan. Só gee sy ‘n genuanseerde, vars blik op ‘n buitengewone vrou wat voortdurend in die spervuur was.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624075752

Number Of Pages

352

File Size

3.52 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

18-07-2016