Dis koue kos, skat

R282,61

Clara Brand skreeu om wraak. Haar man het haar en hul drie kinders vir een van haar vriendinne gelos. En boonop vir iemand wat nie eens ’n eier kan kook nie. Clara stort haar woede, haar wraakgevoelens, haar behoefte aan begrip en ondersteuning uit in briewe en e-posse. So ontvou die verhaal van ’n vrou wat dit regkry om met haar lewe aan te gaan, terwyl daar ’n wond in die siel is wat net besweer kan word deur tyd en die insig wat jy in jouself kry.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624079774

Number Of Pages

314

File Size

0.86 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-06-2016