Hierdie is nie net ’n studiewerkgids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Alle waardevolle eksamennotas is nou bymekaar in een boek. Die studiewerkgids bevat o.a.: opsommings van al die tonele, met Engelse vertalings van moeilike woorde; kontekstuele vrae in Afrikaans; antwoorde op alle vrae; verrykingsaktiwiteite om leerders se belangstelling aan te wakker en ’n Konsepvraestel (met antwoorde) om leerders se kennis te toets.
Studiewerkgids: Die laaste karretjiegraf
R147,83
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9781776070176 |
Number Of Pages | 68 |
File Size | 0.42 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 26-11-2015 |