die na-dood

R234,78

In sy jongste bundel kom ons weer onder die indruk van Breytenbach se skerpsinnige én aangrypende digterstem. Die titel verwys na die tyd digby die dood maar ook ná die dood – vir Breytenbach ook Dina Dood – en roep op vernuwende wyses kenmerkende leitmotiewe op uit sy werk. Die digter is deurgaans bewus van die asimptotiese aard van skryf en tog word die verse ’n poging om die niesêbare op te roep. Tegelykertyd bied dié laatwerk ’n troos teen die dood wat wag, vir die digter sowel as die leser.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798172479

Number Of Pages

216

File Size

1.59 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-04-2016