Die Verdwyning van Mina Afrika

R260,87

Op ’n winterdag in 1945 ontferm ’n kinderlose wit egpaar, Sara en Erik de Graaff, hulle oor ’n driejarige halwe weeskind – Mina Afrika. Hulle wil haar graag ’n kans in die lewe gee. Terwyl Mina nog vol ambisie haar toekoms beplan, dryf die verraderlike daad van ’n ryk jong wit man haar weg uit die Vallei, laat haar beland in ’n eindelose spiraal van bedrog: ’n lewe van vernedering in Groenpunt en tussen die bendes van Distrik Ses.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624077992

Number Of Pages

233

File Size

0.76 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-03-2017