Laat somer

R82,61

Laat somer: Agt jaar na haar egskeiding trek Elizabeth Meyer terug na die stad om ’n nuwe lewe as lektrise te begin. Saam met haar gaan die familie: haar seun, Buks, haar mooi, maar koppige stiefsuster Esmé, die trotse ouma Louw, Elsa en Katy. Elizabeth netaal duur prys betaal vir haar gemoedsrus, maar dan vind sy die geluk wat sy nie gedink het meer vir haar beskore is nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798170963

Number Of Pages

0

File Size

0.44 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-10-2015