Regardt

R182,61

Regardt se lewe het glad nie naby God begin het nie, maar hy het die pad na Hom gevind. Hy vertel van sy kinderjare tot waar sy lewe op die kruin van sy rolprentloopbaan, nĂ¡ ‘n onverskillige lewe met drank en ‘n vergeefse soeke na ‘n dieper sin, heeltemal uitmekaarval. Maar een oggend met ‘n babelaas en trane wat oor sy wange loop het hy ‘n onvergeetlike ontmoeting met God gehad wat sy hele lewe vir goed verander.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780796318282

Number Of Pages

288

File Size

4.22 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-09-2015