Minnaar uit die vreemde

R82,61

In Minnaar uit die vreemde moet Aletta Vosloo met haar twee susters, Susan en Betsie, die plaas Tiervlei behartig. Die mede-erfgenaam, dr. Frans Naudé, is in Amerika en hy wil nie terugkom of ’n beslissing gee oor die verkoop van die plaas nie, ten spyte van baie aanloklike aanbiedinge. Skuil daar vreemde motiewe agter die hoë aanbiedinge?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798170949

Number Of Pages

0

File Size

0.43 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-10-2015