Gemartel, gekruisig, verbrand en wreed vermoor – dit is die lot van talle Christene in onderdrukkende lande. In hierdie boek vertel die bekende skrywer Jacqueline Leuvennink aangrypende ware verhale uit die vervolgde kerk. Sy gee ook praktiese raad oor wat ons in Suid-Afrika kan doen om die vervolgdes by te staan en waarvoor ons kan bid. DiĆ© verhale is sowel onstellend as inspirerend.
Die vervolgdes
R182,61
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796319227 |
Number Of Pages | 264 |
File Size | 2.08 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 16-08-2015 |