Recce

R282,61

Hulle is supersoldate wat hoogs geheime, lewensgevaarlike operasies diep in vyandelike gebiede aanpak… Die Recce’s het nog altyd mense se verbeelding aangegryp, maar weens die sensitiewe aard van hul werk is daar min oor hierdie elite-eenhede van die Suid-Afrikaanse Weermag bekend. Nou vertel een van hulle van die naelbytaksie en dramatiese gebeure wat hy eerstehands in die Grensoorlog beleef het.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624069423

Number Of Pages

368

File Size

6.03 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-08-2015