Donker stroom

R343,48

In 1896, kort voor die ABO, vertrek die jong koerantman Eugène Marais uit die Transvaal na Londen, waar hy vyf jaar sal bly. In 1974 verskyn Leon Rousseau se lewensverhaal oor hom, Die Groot Verlange. Rousseau glo Marais se tyd in Londen is vir die geskiedenis verlore. In Donker Stroom leer ons nou presies waarmee Marais tydens die ABO besig was, en dit het veel meer met lord Milner en die Randlords te doen as wat ’n mens jou kan indink . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624073437

Number Of Pages

0

File Size

9.30 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

07-09-2015