Flentermens word heelmens

R173,91

Ons almal ken verlies … Of dit nou jou kind se keuses, aflegging by die werk, egskeiding of siekte is. Bekende skrywer en radiopersoonlikheid Helana Olivier verstaan die pyn van verlies, en hoe flenters jy voel. Sy probeer jou bemagtig en bemoedig om weer op jou eie bene te staan. Sy lei jou om deur jou verlies God weer te leer ken sodat ‘n nuwe storie van liefde in jou lewe geskryf kan word.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796319548

Number Of Pages

240

File Size

0.84 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

14-08-2015