Ekseem – jou noodsaaklike gids

R252,17

Ekseem kan jou byna waansinnig maak – maar gelukkig kán dit, met die regte kennis, suksesvol behandel word. Tussen 10 en 20% van mense, volwassenes sowel as kinders, ly op die een of ander tyd onder ekseem. Hierdie boek bring vir alle ekseemlyers hoop. Regina Malan verduidelik in helder en verstaanbare taal hoe jou vel werk en wat ekseem veroorsaak. Sy deel ook die nuutste wetenskaplike kennis oor hoe jy ekseem kan oorkom. ‘Ekseem: Jou noodsaaklike gids’ verskaf al die jongste inligting asook praktiese advies. Dié boek volg ’n gebalanseerde, geïntegreerde benadering wat jou bemagtig en nuwe hoop gee.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798169295

Number Of Pages

232

File Size

4.55 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

31-07-2015