Dr Jan van Elfen is een van Suid-Afrika se heel vertroudste voorligters en raadgewers. Hy het generasies tieners gerusgestel en ingelig oor die soms onrusbarende veranderinge wat met die tienerjare saamgaan.Ouers vertrou hom vir sy gebalanseerde en nugtere aanslag.

Wat Meisies moet weet
R139,13
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624050834 |
Number Of Pages | 128 |
File Size | 0.43 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 20-04-2010 |