Vurk in die pad

R300,00

Hierdie memoir gee die leser ’n blik op die ryk en vol lewe van een van die grootste skrywers in Afrikaans. Brink se verstommende erudisie, sy belesenheid in verskeie tale, sy sterk politieke oortuigings, is alles dinge wat die leser sal bybly, saam met komiese en deerniswekkende momente uit sy jeug en sy heel persoonlike lewe.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154178

Number Of Pages

480

File Size

1.45 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-04-2011