Dr. Louwda Louw, kindersielkundige, moet tot haar eie verbasing vind dat sy instemmend antwoord op ʼn onverwagse huweliksaanbod van Ruben Brynard, ʼn verbitterde prokureur. Hy het boonop vyf onhebbelike kinders. Hoe gaan hierdie vrou, wat al net so sinies oor die lewe geraak het as haar man, haar jammerlike situasie in vreugde omskep?
Vyf vir vreugde
R82,61
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624072591 |
Number Of Pages | 193 |
File Size | 0.51 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 19-11-2014 |