Veearts-vriende 2: Tania en die perdry-kompetisie

R139,13

’n Pragtige perd, Oreo, is te koop en Tania het reeds haar hart op hom verloor. Maar dit lyk asof die neus-in-die-lug nuwe meisie, Shardonnay, eerste ‘n aanbod op Oreo gaan maak. Intussen is Tiek en sy apie weer met hulle ou streke besig en Tobias is dolverlief en desperaat om Shardonnay se aandag te trek. Nog ’n dolle avontuur in die Toerien-huishouding, met tonne dieredrama, humor en nooit ’n oomblik van verveling nie!

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9780798170611

Number Of Pages

168

File Size

2.29 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-05-2015