Van Pollsmoor tot prediker

R169,57

Jaun Truter was ‘n gangster in die ergste graad: dwelms, aanranding, afpersing, en betrokkenheid by die Russiese mafia. God gryp in op sy lewe op ‘n baie tasbare en hoorbare manier en Jaun gaan tronk toe. Hier leer hy om van voor af te begin … Hierdie is ‘n aangrypende verhaal van God se beskermende hand en hoe Hy nie Sy kinders laat gaan nie.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780796319197

Number Of Pages

160

File Size

0.55 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-07-2015