Tryna du Toit Omnibus 2

R221,74

Paul is ’n rykmanskind en slim en het dit nog altyd maklik gehad en Debbie is skaars agttien. Wanneer Debbie ’n kindjie verwag weier sy om ’n meulsteen om Paul se nek te wees.In Die goue gerf bepaal die pragtige Elizabeth Bornman haar by haar mediese studies. Ryk Malan vind Elizabeth onweerstaanbaar, maar hoe moet ’n warmbloedige man met so ’n ysprinses maak?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798157674

Number Of Pages

560

File Size

2.23 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-08-2007