Tryna du Toit Omnibus 1

R221,74

Die Bolander-trilogie is die verhaal van die mense van Saailaagte, ’n dorpie in die hartjie van die Karoo. Die nuwe skoolhoof is ’n selfversekerde jong Bolander met deurborende grys oë. Annie verstaan net nie waarom hy haar so onverskillig behandel nie … Dan is daar Magriet, die stadsmeisie wat ’n gerieflikheidshuwelik met die jong boer Barry moet aangaan. En Kosie kry rusie met sy buurman op die plaas Eendekuil, waarna hy moet uitvind die buurman se mooi dogter wil niks meer met hom te doen hê nie!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798158442

Number Of Pages

563

File Size

2.74 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-10-2006