Tannie Pompie se Oorlog

R221,74

In Pompie van der Westhuizen se plaaskombuis buite Tsumeb het die skote nooit geklap nie. Maar die oomblik wanneer sy agter haar weermagradio’s ingeskuif het, het die Grensoorlog om haar begin woed.
Hierdie aangrypende boek vertel die ware verhaal van die boeregemeenskap van die sogenaamde Driehoek van die Dood in Suidwes en hoe hulle by die oorlog ingetrek is. Deon Lamprecht herskep die gebeure om ‘n Swapo-hinderlaag in die gebied met ‘n onmiddellikheid wat jou aan die keel gryp.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624054207

Number Of Pages

240

File Size

12.63 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

27-01-2015