Politieke straatgevegte is aan die orde van die dag en leiers skiet klaaglik te kort. Waar staan ons land vandag, amper agtien jaar nĂ¡ die demokratiese oorgang? Jan-Jan Joubert, bekende politieke ontleder, betoog dat hoewel die land se puberteit nie sonder storm en drang is nie, alles nie net bleek lyk nie.
Tafelberg Kort: Jonk en krapperig
R60,87
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624057147 |
Number Of Pages | 38 |
File Size | 0.28 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 26-11-2012 |