Speurhond Willem in New York

R139,13

In New York is daar ‘n reeks ontvoerings wat die FBI raadop het: vermaaklikheidsterre se honde word gesteel en ‘n losprys geëis. Voor jy kan sê “gespikkelde spanjoel” is Adriaan en Willem op pad na die stad van geel taxi’s, wolkekrabbers en warmbrakke!

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780624055099

Number Of Pages

128

File Size

4.29 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-02-2013